top of page

CAB LIED
About us
Ek is sober dankie Jesus
Ek dank Jesus my Verlosser vir Sy groot genadehand Wat my so diep uitgehaal het, weggeruk het van die drank.
Koor : ek is sober dankie Jesus, weg is nou my bitter las U het my verlore sondaar, uitgedroog en skoongewas.
Ek is nou n CAB lid, en ek wil nou sober bly Ek alleen kan dit nie maak nie, maar die Heer is aan my sy.
Dalk is hier vandag verslaafdes, vasgevang in satansmag Kom word een van die verlostes, Jesus red want Hy het krag
Daars n moeder, daars n dogter, daars n vader, daars n seun Kom my vriend, jy is nou nugter, CAB wil hulp verleen
bottom of page