top of page

Services / Dienste

Drug Abuse & Addiction

Wat is alkoholisme?

Alkoholisme is ñ gesteldheid wat by ñ sekere persentasie van alkoholverbruikers oor ñ ontwikkelingstydperk van 10 tot 18 jaar ontstaan. Dit is nie noodwendig te wyte aan die hoveelheid of soort drank(bier, wyn of barndewyn) wat genoem word nie, maar eerder die fisiese of sielkundige kwesbaarheid wat so ñ persoon ten opsigte van alkohol het.



Hoe om ñ drinkende alkoholis te help
1.    Maak die problem van alkoholisme met uself uit
2.    Rus uself toe met die nodige kennis omtrent alkoholisme
3.    Streef daarna om ñ vriend van die alkoholis te word:
4.    Beplan vooraf wat om te doen as die alkoholis kom hulp vra:
4.1.    Sy problem
4.2.    Inrigtingsorg
4.3.    Groepbyeenkomste van aloholiste
5.    Sorg vir die gesin
6.    Staan die herstelde alkholis by

 

Tien stappe na blywende soberheid
1.    Ondersoek jouself
2.    Erken jou problem
3.    Aanvaar jou problem
4.    Bely jou onvermoë
5.    Vertrou jou lewe aan God toe
6.    Stel jou lewe reg
6.1.    Daar is baie dinge wat jy moet regmaak met jouself
6.2.    Daar is baie dinge wat jy moet regmaak met jou medemens
6.3.    Daar is baie dinge wat jy moet regmaak met jou God
7.    Leer uit jou verlede
8.    Stel jou ideal vir die toekoms
9.    Bou ñ volwasse persoonlikheid
10.    Wees ñ getuie.
 

What is alcoholism?

Alcoholism is ñ swings at a certain percentage of alcohol consumers about development period of 10 to 18 years originated. This is not necessarily due to the hoveelheid or type of alcohol (beer, wine or barndewyn) mentioned, but rather the physical or psychological vulnerability that such person regarding the alcohol.

Wat is ñ Dwelmmiddel?

Ñ Dwelmmiddel is ñ natuurlike of chemise stof wat fisiese, emosionele en geestelike verandering by ñ persoon veroorsaak.

 

Hoe benader mens die dwelmafhanklike

  • Begin by uself

  • Moenie die persoon vooraf oordeel nie

  • Wees geduldig

  • Beplan saam met die persoon

  • Betrek ander mense

  • Weet hoelank u nodig is

  • Bewapen u self met kennis

  • Gee aan die persoon hoop

  • Vermy woorde wat kan seermaak

  • Werk aan ñ vriendskapsverhouding

  • Wees realisties in u benadering

  • Wees betroubaar

  • Wees bereid om van die afhanklike te leer

  • Onthou dat die persoon met wie u gesels “blind” is

  • Wees natuurlik

  • Evalueer na elke besoek u vordering

  • Betrek die persoon se familie

  • Wees knaend

  • Wys op God sel liefde

  • Wees ñ voorbeeld vir die afhanklike

 

Wanneer u vermoed dat ñ kind dwelms gebruik

  • Werk aan vertouensposisie

  • Hou gesprekke vertroulik

  • Moenie ñ erkentenis probeer afdwing nie

  • Hou kanale vir verdure gesprek oop

  • Indien die kind erken verseker hom/haar dat alles vertroulik gehanteer sal word

  • Moenie die kind veroordeel nie – veroodeling lei tot skuldgevoelens

  • U rol is die van bemiddelaar

  • U persoonlike voorkeure moet asseblief nie deurslaggewend wees nie 

  • Bly kalm

  • U doel is om die kind in ñ rigting te lei – die keuse bly die kind sin

What is a drug?

A drug is a natural or chemical substance that is physical, emotional and mental changes caused by one person.



 

Alcohol /Substance Dependency

1

2

© 2014 Designed by HCS. Proudly created with Wix.com

  • facebook-square
  • Twitter Square
  • youtube-square
bottom of page